Roodepoort se matrieks sê vaarwel

Op 1 Oktober het die matriekleerlinge van Hoërskool Roodepoort amptelik van hulle maats en onderwysers afskeid geneem. Die seuns en meisies het met elegante uitrustings gepronk en is in vuurwaens soos Ferraris en Lamborghinis afgelaai. Usambara Lodge, waar die geleentheid gehou is, het gesorg vir pragtige dekor en natuurlik uithaler kos. Related Articles WATCH: Support …

Op 1 Oktober het die matriekleerlinge van Hoërskool Roodepoort amptelik van hulle maats en onderwysers afskeid geneem.

Die seuns en meisies het met elegante uitrustings gepronk en is in vuurwaens soos Ferraris en Lamborghinis afgelaai.

Usambara Lodge, waar die geleentheid gehou is, het gesorg vir pragtige dekor en natuurlik uithaler kos.

Exit mobile version