Roodies verwelkom puik nuwe onnies

Groot talent in nuwe onderwyserkorps.

Roodies skop die nuwe jaar af met vars nuwe gesigte op hul personeelkorps.

Die skool is opgewonde oor die kennis en vernuf wat die nuwe kollegas by die skool sal lewer.

Exit mobile version