Die sagte kant van die ysterperde
Braaivleis en prettige musiek aan die orde van die dag.

Die afgelope Sondag het lede van die Wicked Wheels Motorfietsklub hulle sagte kant gewys deur die inwoners van Florama Ouetehuis te trakteer vir Valentynsdag.
Hulle het gesorg vir vermaak in die vorm van lekker musiek, vleis gebraai en met pittighede die bejaardes vermaak. Daar is ook klein geskenkies uitgedeel.
Volgens Neels Jonker, president van die klub, is dit die klub se manier om terug te gee aan die gemeenskap.
Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.
Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!