NewsSchools

Nuwe personeel by Lantern Skool

Vyf nuwe onderwysers begin hul onderwysloopbaan by Lantern Skool

Lantern Skool het aan die begin van die nuwe skooljaar vyf nuwe personeellede ryker geword.

Drie van die onderwysers – Febe Ebersohn, Renier van Wyk en Christoff Greeff – sluit hulle by die hoërskool aan. Johann Lombard is die nuwe laerskoolonderwyser en Anke Basson is die nuwe spraakterapeut.

Die hoof en personeel heet graag die nuwe personeellede hartlik welkom en glo dat hulle onderwysloopbaan ‘n lang en gelukkige een by Lantern sal wees.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites Randfontein HeraldKrugersdorp News and Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button