NewsSchools

Roodepark-restauranthoof vereer

Jofie Badenhorst behaal derde plek by seremonie

Een van Roodepark Skool se onderwysers is onlangs by die National Teachers Awards vir sy bydraes tot Buitengewone Onderwys in Gauteng vereer.

Jofie Badenhorst, die hoof van die skool se restaurant, het ‘n derde plek behaal. Die restaurant bied nie net hul dienste vir die skool aan nie, maar behartig ook funksies vir buite-instansies.

Heleen Nel van die skool het Jofie gelukgewens met sy toekenning en gesê dat die hoof en personeel baie trots op hom is.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button