Editor's choiceNewsSchools

Florrie-leerder verower drie silwermedaljes

Duncan skitter tydens wêreldkampioenskappe

Een van Hoërskool Florida se Graad 11-leerders het tydens die wêreldkampioenskappe vir uitvoerende kunste in Los Angeles uitgeblink.

Duncan Jakes Erasmus was ‘n lid van die Suid-Afrikaanse span wat aan die kampioenskappe deelgeneem het, en het drie silwermedaljes vir klavierspel verower.

Vanjaar se kampioenskappe is deur deelnemers uit 67 lande bygewoon. Suid-Afrika is deur 63 spanlede in verskeie kategorieë insluitend dans, instrumentaal, sang, drama en modelwerk verteenwoordig.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button