![](https://dwu32cgxelq1c.cloudfront.net/local_newspapers/sites/20/2017/09/IMG_4311_07999.jpg)
Hoërskool Florida spog met ‘n netbalster van formaat in hul midde.
Claudia Aggenbacht, ‘n Graad 10-leerder by die skool, het die Suid-Afrikaanse o.17-netbalspan tydens die onlangse Afrika-spele verteenwoordig. Hierdie span het vanaf 29 Augustus tot 3 September in Lesotho deelgeneem, en al hul wedstryde gewen.
Met hierdie prestasie het hulle ‘n gouemedalje verwerf, en is die span as die Afrika-kampioene aangewys.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!