Editor's choiceNewsSchools

Florries spog met prestasies

Laerskool Florida spog met leerderprestasies

 

Laerskool Florida se leerders het baie goeie prestasies gedurende die jaar behaal – op akademiese sowel as sportgebied.

Hier is ‘n paar van die uitblinkers:

• Carla Blom, ‘n Graad 3-leerder, het aan die Mental Maths Distrik-kampioenskappe deelgneem.

• Ashley Willemse, ‘n Graad 5-leerder was ‘n lid van die D12-hokkiespan.

• Terrence en Johnny Esterhuizen het aan die SA Jeugstoeikampioenskappe deelgeneem, en onderskeidelik ‘n silwer- en gouemedalje verower.

• Raquel Njela was ‘n lid van die o.12 Gauteng Netbalspan.

Terrence en Johnny Esterhuizen het ‘n silwer- en gouemedalje tydens die SA Jeugstoeikampioenskappe verower. Foto’s: Adéle Bloem
Carla Blom het aan die Mental Maths Distrik-kampioenskappe deelgeneem.
Ashley Willemse is in die D12-hokkiespan opgeneem.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button