Kruiners groet Shadrack na 28 jaar
'Dit was lekker om by die skool te werk'
![](https://dwu32cgxelq1c.cloudfront.net/local_newspapers/sites/20/2017/12/IMG_20171124_103625_40066.jpg)
Laerskool Helderkruin het onlangs een van hul getroue terreinwerkers gegroet.
Shadrack Itumeleng Mothei was vir die afgelope 28 jaar by die skool betrokke, en het in 1989 – drie jaar nadat die skool gestig is – by die skool begin werk. Hy het drie hoofde, asook honderde leerders sien kom en gaan.
Hy het gesê dat hy nou gaan aftree en lekker rus. Oor sy werkloopbaan het hy gesê, “Dit was net lekker om by die skool te werk”.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!