Voor in die kerk was 'n huldeblyk aan 'n engel-kind.
Die draers bring die kis by die kerk in.
Zanerique se tydelike rusplek.
Tersia Toerien groet haar dogter vir die laaste keer.
Tersia en Zhaney Toerien en Zanerique se ouma tydens die begrafnisdiens. Foto’s: Adéle Bloem
In die ingangsportaal.
Die draers bring die kis by die kerk in.
Zanerique se huldeblyk.
“Ek gaan jou baie mis, sussie.” ‘n Bewoë Zhaney Toerien.
Back to top button