Editor's choiceNewsSchools

Agt nuwe onderwysers by Bastion verwelkom

'Ons is reg om die nuwe verantwoordelikheid en uitdagings aan te pak'

Hoërskool Bastion het agt nuwe personeellede aan die begin van die nuwe skooljaar verwelkom.

Natasia Laubscher.

Die nuwe onderwysers, Madrey Smit, Monique Austin, Sunél Duursema, Ruan du Toit, Gerhard Scheepers, Elmarie Eksteen, Michellé Fouché en Natasia Laubscher, was baie opgewonde en gretig om hul onderwysloopbaan by Bastion te begin, en het aangedui dat hulle reg is vir al die nuwe uitdagings en verantwoordelikhede wat voorlê.

Gerhard Scheepers, Elmarie Eksteen en Michellé Fouché.

Die skoolhoof, Gert Koekemoer, het bygevoeg dat hy glo en vertrou dat elkeen van die nuwe personeellede gou hul voete sal vind en deel van die Bastion-familie sal word.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button