Editor's choiceNewsSchools

Florries spog met uitblinker-leerders!

Florrie-leerders presteer

 

Hoërskool Florida spog met vier leerders wat baie goed in hul onderskeie sportsoorte presteer het.

• Claudia Aggenbacht is tydens die D12 Sport-, Jeug- en Kultuurprysuitdeling as die Senior Sportvrou van die Jaar aangewys

Claudia Aggenbacht is as die Distrik (D12) Senior Sportvrou van die Jaar aangewys. Foto: Verskaf

• Kristi Lamprecht het aan ‘n klubatletiekbyeenkoms deelgeneem en het ‘n tyd van 12,41s in die 100m-item vir o.15’s behaal

Kristi Lamprecht het goed tydens ‘n klubatletiekbyeenkoms presteer. Foto’s: Adéle Bloem

• Danielle Beneke was deel van die Travel & Sport-netbaluitnodigingspan wat in Dubai deelgeneem het

Danielle Beneke was deel van die Travel & Sport-netbaluitnodigingspan wat in Dubai deelgeneem het.

• Hanu Kilian het aan die artistiese gimnastiek-kampioenskap in Namibië deelgeneem, en ‘n bronsmedalje verwerf

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button