Editor's choiceNewsSchools
Lantern verwelkom vyf nuwe onnies
Lantern Skool se personeelgetalle het aan die begin van die nuwe skooljaar met vyf gegroei.
![](https://dwu32cgxelq1c.cloudfront.net/local_newspapers/sites/20/2018/02/20180126_073532_55406.jpg)
Die nuwe personeellede is:
– Carina van der Westhuizen (Arbeidsterapeut)
– Lizel Grové (Finansies)
– Sonja Lombard (Laerskool)
– Elizbe Ras (Spraakterapeut)
– Natasha Dias (Hoërskool)
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!