Editor's choiceNewsSchools

Florries se nagtegaal sing tweede plek los

Sy kry ook die geleentheid om op die MSC Simfonia deel te neem

 

Die 16-jarige Dechané van Rooyen van Hoërskool Florida het onlangs aan die International Modeling and Talent Association (IMTA) kompetisie deelgeneem en baie goed presteer.

Sy het in die sang kategorie deelgeneem en ‘n tweede plek behaal. Met hierdie prestasie, het sy vir haar ‘n plek op die MSC Simfonia bespreek, waar sy in Maart vanjaar die geleentheid gaan hê om voor talentsoekers van regoor die wêreld, op te tree.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button