Editor's choiceNewsSchools
Florrie-model deur na finale rondte
Shaeleigh skitter tydens die Summer Heat Model and Talent Search-kompetisie
![](https://dwu32cgxelq1c.cloudfront.net/local_newspapers/sites/20/2018/02/IMG_6837_56275.jpg)
Shaeleigh Buys, ‘n Graad 9-leerder van Hoërskool Florida het onlangs aan die Summer Heat Model and Talent Search-kompetisie deelgeneem.
Sy het in die kategorieë vir drama en model meegeding, en het deurgedring na die finale rondte wat in Desember plaasvind. Die kompetisie sal in Krugersdorp gehou word, en sy gaan met modelle van sewe ander provinsies meeding.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!