Editor's choiceLocal newsNews

Ons Huis hou heerlik kermis

Elkeen het die dag terdeë geniet

 

“Ons kermis was ‘n groot sukses. Dankie vir almal se harde werk en dankie ook vir ‘n wondelike dag.”

So het Marita van der Berg, die bestuurder by Ons Huis na hul jaarlikse kermis gesê. Sy het ook elkeen bedank wat ‘n donasie gegee het.

Hein van der Walt en Hazel Rag Dolls.

Daar was ‘n groot verskeidenheid stalletjies met iets vir elke besoeker se smaak– van handgemaakte produkte tot basaarpoeding.

Sandra Oelofse en Alida Hodgson.

Die gaskunstenaar, Vernon Muso, het tot die feestelike atmosfeer bygedra.

Mona Steenkamp, Elsie Trichardt en Anna Hummer.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button