Laerskool Florida het ‘n netbalster in hul midde.
Kaylen Jacobs het aan die afgelope Gauteng-netbalproewe deelgeneem, en is in die Gauteng-netbalspan opgeneem.
“Ons as Florries is baie trots op jou!” het Janine Birkenstock van die skool gesê.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!