Laerskool Horison se jaarlikse Spelling Bee-kompetisie was weereens ‘n groot sukses en die leerders het hulle uitstekend van hul taak gekwyt.
Die volgende leerders is as Graad-wenners aangewys:
• Katinka Chaplin (Graad 4)
• Divan Bouwer (Graad 5)
• Isabella Chaplin (Graad 6)
• Corinne-Marie van Hoogdalem (Graad 7)
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!