NewsSchools

Florries presteer by jaarlikse kunswedstryd

Hulle spog met 22 diplomawenners van Graad R tot 7.

 

Die jaarlikse Roodepoortse Afrikaanse Kunsvereniging (Rak) kunswedstryd het onlangs by Laerskool Florida plaasgevind.

Verskeie Wes-Randse skole het deelgeneem, en baie goeie prestasies is behaal.

Ethan Botha, Rheu Mmokwa en Tristan Theron was die Graad R-diplomawenners.

Laerskool Florida het na afloop van die kunswedstryd met 22 diplomawenners van Graad R tot 7 gespog.

Die volgende leerders het almal ‘n A++ simbool ontvang:

• Graad R – Mia van der Merwe (Engels), Hané van der Merwe (Engels), Phoenix Feyerabend (Afrikaans), Ethan Botha (Afrikaans), Rheu Mmokwa (Engels) en Tristan Theron (Afrikaans en Engels)

• Graad 1 – Ané Birkenstock (Engels)

• Graad 2 – Franco van Staden (Monoloog), Domunique Nel (Afrikaans) en Monté-Lee Pretorius (Afrikaans)

• Graad 3 – Marné Meyer (Afrikaans en Engels), Mizél Quinn (Afrikaans), Heinrich Mouton (Afrikaans), Mia Els (Engels)

en Zoey Combrink (Afrikaans)

• Graad 4 – Marlé du Toit (Afrikaans) en Anri Blignault (Afrikaans en Engels)

• Graad 5 – Veroniek Scheepers (Afrikaans en Engels) en Wilmie Kasselman (Afrikaans)

• Graad 6 – Ryan Jonck (Engels) en Ashley Willemse (Afrikaans)

• Graad 7 – Carla Vermeulen (Afrikaans en Engels monoloog) en Robert Badenhorst (Afrikaans)

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button