Roodie-redenaars skitter by kompetsie
Hulle dring deur na die nasionale eindrondte
![](https://dwu32cgxelq1c.cloudfront.net/local_newspapers/sites/20/2018/09/41558868_2144926942_70216.jpg)
Leerders van Laerskool Roodekrans het baie goed gevaar in die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie.
Emma Knop (Graad 1), Keegan van Schoor (Graad 3), Lara Erasmus (Graad 4) en Lehan Kruger het na die nasionale eindrondte deurgedring wat by Midstream Kollege gaan plaasvind.
Die Graad 6- en 7-spanredenaars, wat uit Jessy Bekker (Graad 6), Gerhard Jooste (Graad 7), Lehan Kruger (Graad 7) en Reuben Aucamp (Graad 7) bestaan, het ook na dié eindrondte deurgedring.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!