
Livia Rossouw, ‘n Graad 3-leerder van Laerskool Horison, is onlangs as die flinkste wiskundebrein in Gauteng aangewys.
Sy het aan die jaarlikse Gauteng Mental Maths Olimpiade deelgeneem wat deur die Gautengse Departement van Onderwys aangebied is.
Sy het tydens die uitdunrondtes skoonskip gemaak en speel-speel met die kompetisie afgereken, en is uiteindelik as die algehele wenner aangewys.
Annemien Smith, die skool se skakel- en bemarkingsbeampte het gesê, “Dit is voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie, baie geluk, Livia!”.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!