Hanrú Killian, ‘n Graad 9-leerder van Hoërskool Florida het aan die Region 5 Artistiese Gimnastiekkompetisie vir mans deelgeneem..
Hy was deel van die Suid-Afrikaanse Gimnastiekfederasie-span en het teen gimnaste van Angola, Mosambiek, Namibië, Eswatini en Zimbabwe deelgeneem.
Hanrú het drie goue- en twee silwermedaljes vir apparaat verower, en is as die algehele wenner in die juniorafdeling aangewys.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!