GalleriesSchools galleries

KYK: Roodies se Graad 1’s gereed vir die ‘grootskool’

Hulle is nie bang vir die nuwe uitdagings nie

Laerskool Roodekrans het hul hekke op 8 Januarie wyd oopgemaak om hul nuwe Graad RR-, Graad R- en Graad 1-maats te verwelkom.

Alhoewel daar ‘n paar maats was wat deur die onderwysers getroos moes word, was die meerderheid van dié haasbekkies baie opgewonde om uiteindelik deel van die ‘grootskool’ te wees. Hulle kon nie wag om te leer lees en skryf nie.

Related Articles

Back to top button