School sportSport
Florries spog met krieketuitblinkers
Hulle was deel van die Leeus se o.19A-krieketspan.

Hoërskool Florida spog met twee leerders en een onderwyser wat op die krieketveld uitgeblink het.
Hulle was almal deel van die Leeus se o.19A-krieketspan wat die afgelope skoolvakansie aan verskeie toernooie deelgeneem het.
Louise Kemp het vir die o.19A-meisieskrieketspan gespeel, Brenden Smith vir die o.19-seunskrieketspan en Eugene Smith was die spanbestuurder van die o.19B-seunskrieketspan.
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!