NewsSchools

Florries se beste praters aangewys

Hulle het aan die jaarlikse Bekgeveg deelgeneem

 

Leerders van Hoërskool Florida het baie goed gevaar tydens die afgelope Bekgeveg.

Leerders van Graad 8 tot 12 het deelgeneem en die beste spreker sowel as ‘n debatspan is uit elke graad gekies.

Agter: Danika van der Walt, Danielle de Lange en Caitlin Oelofse. Voor: Benice Wilmans.

Die beste sprekers was —

• Jeandré Visser en Jadin le Fevré (Graad 8)

• Zané Bekker en Gustav Janse van Rensburg (Graad 10)

• Megan Kuin (Graad 11)

• Benice Wilmans en Lebo Mathukwi (Graad 12)

Agter: Kristi Lamprecht en Izak van Heerden. Voor: Zané Bekker en Gustav Janse van Rensburg.
Agter: Abigail la Manna en Jan -Hendrik Niemand. Voor: Megan Kuin.

Morné Hanekom, die skool se skakel- en bemarkingsbeampte, het gesê, “Baie geluk, julle maak ons harte baie trots. Julle het jul goed van jul taak gekwyt.”

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button