
Kailum Baburam, ‘n Graad 3-leerder van Laerskool Dr Havinga, is as die wenner van die skool se Mental Maths-kompetisie aangewys.
Met hierdie prestasie het hy vir deelname op Distrik-vlak gekwalifiseer.
“Die Havies is supertrots op jou. Sterkte!” het die skool op hul Facebook-blad gesê.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!