NewsSchools

Roodies vier KLM se 100ste bestaansjaar

KLM poog om die wêreldrekord op hulle 100e verjaarsdag te slaan.

 

Hoërskool Roodepoort het vanjaar saam met verskeie ander skole aan die KLM-lugredery se 100ste verjaarsdagvieringe deelgeneem.

Elke skool het op hul eie manier Koninklijke Luchtvaart Maatschappij (KLM) se 100e bestaansjaar gevier. KLM het besluit om vanjaar te poog om die wêreldrekord te slaan vir die meeste papiervliegtuie op een slag in die lug.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button