School sportSport
Bastion-skuts palm medaljes by kompetisie in
Twee skuts van Hoërskool Bastion palm medaljes by die Durban Deep Skyfskietkompetisie in
![](https://dwu32cgxelq1c.cloudfront.net/local_newspapers/sites/20/2019/10/IMG_0732_31000.jpg)
Twee skuts van Hoërskool Bastion, Estian Hatting en Michael Berning, het weereens hulle merk by die Durban Deep Skyfskietkompetisie gemaak.
Estian het vanjaar ‘n algehele eerste plek in die oop en geslote afdeling in die o.14-luggeweerkategorie behaal.
![](https://roodepoortrecord.co.za/wp-content/uploads/sites/20/2019/10/IMG_0738_82547-800x600.jpg)
Michael se prestasies is as volg:
• ‘n Algehele tweede plek vir die oop en die geslote afdeling in die .22C-klas
• ‘n Algehele eerste plek vir geslote afdeling vir .22C-klas
• ‘n Algehele eerste plek vir oop en geslote o.16-luggeweerafdeling