NewsSchools

Kruiner-leerder ‘n topspeller by WOW Spelfees

Hy het tydens die Streekskompetisie vir die nasionale rondte gekwalifiseer

Laerskool Helderkruin spog vanjaar met hulle WOW Spelfees-leerder, Hayden Vorster, wat baie goed tydens dié Spelfees presteer het.

Hayden het tydens die Streekskompetisie aan die mondelinge en geskrewe afdelings deelgeneem, en vir die volgende rondte gekwalifiseer. Hy het op 19 Oktober in Stellenbosch aan die Nasionale WOW Spelfees gaan deelneem, waar hy ‘n algehele derde plek verower het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button