NewsSchools

Laerskool Florida verwelkom 2020 se hoofleiers

Dié ses sal die Florrie-leerders lei

Laerskool Florida het tydens ‘n glansgeleentheid hul nuwe hoofleiers vir aanstaande jaar aangekondig.

Eathon Lindeque, Sean Aggenbacht (Hoofseun) en Daniel Bowers. Foto: Verskaf.

Hulle is:

– Sean Aggenbacht (hoofseun)

– Wilmie Kasselman (hoofdogter)

– Daniel Bowers

– Eathon Lindeque

– Haylee Badenhorst

– Veroniek Scheepers

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button