School sportSport

Kruiners-netbalspelers vier sukses

Ses netbalspelers sal op 10 Maart by Hoërskool Florida aan die Streeksuitdunne deelneem.

Laerskool Helderkruin se netbalseisoen het vanjaar op ‘n hoë noot afgeskop.

Verskeie netbalspelers het hul talente op die netbalbaan ten toon gestel vir ‘n geleentheid om aan die Johannesburg en Mogale (Jomo) Netbalstreeksuitdunne te kon deelneem. Die Kruiner-familie spog met ses van hulle eie spelers wat vir ‘n plek in die Jomo-netbalspan gekompeteer het.

Vyf spelers van die o.12- en o.13-netbalspan het vir deelname aan die volgende rondte gekwalifiseer, en sal op 10 Maart aan die Jomo-netbaluitdunne deelneem.

Die volgende Kruiner-spelers is deur na die uitdunne:

• o.12-netbalspan:

Mignon Theunissen

Caylen Jenkins

Mignion Bekker

• o.13-netbalspan:

Dionette Pretorius

Chana Cronje

Related Articles

Back to top button