Jeremy Aird het gesorg dat elke kind 'n pragtige ballonskepping kry.
Die heel eerste Wêlakapêla Kinderfees het die afgelope naweek vir groot pret, plesier en vermaak vir oud en jonk gesorg.
Dié fees, wat deur akteur Wynand van Vollenstee en sakevrou Mariaan du Plessis in samewerking met die Roodepoort Record en Roodepoort Northsider aangebied is, is by die Ruimsig-atletiekstadion gehou en is goed ondersteun.
Gretha Pers vermaak die gehoor.
Lollos op die verhoog.
Lettie het gesorg dat die kinders heerlik saamdans.
Emilie en Willem van der Walt.
Sumari Fürstenberg en Marinda du Plessis (agter) saam met Delmi Fürstenburg en Jacques du Plessis.
Clayton Burrell saam met sy tweeling, Hailey en Caitlyn.
Mekela Nel kon nie wag om na die spookhuis toe te gaan nie.
Minnette Marais van Hollywood Costumes.
Chamé-Lee en Sherri-Lee van Schalkwyk geniet Die Laaste Mango-vertoning.
Nikita en Dean Rothman het hul gesigte laat verf.
Luciana Menezes.
Wynand Muller en Alfie Hughes. Foto’s: Adéle Bloem.